Preparations:"); $fieldb1 = stripslashes(" South African thinking."); $fieldb2 = stripslashes(" South African thinking."); $fieldc1 = stripslashes("

South African thinking.

When i was in Cape Town last week i bought my favorite magazine Wegry . In it a article that i want to share with you. It is about two persons who switch from a 4x4 to a 2x1, a motorcycle! It has a lot of statements in it . It answers a lot of questions you might have on what to take and how to experience the outdoors. It is written in Zuid Afrikaans and i did not and would not like to translate it . Enjoy!

Goed, verbeel jouself jy痴 besig om te pak vir 地 lang avontuur. Jou totale pakruimte, versprei oor twee of drie houers, is gelijk aan daai tassies wat net-net klein genoeg is om saam met jou aan boord van 地 vliegtuig te vat. Hier moet jou klere, kos, kampeertoerusting en gereedskap op die een of ander manier inpas. Jy稚 nie 創 dakrek nie, en jy kan ook nie 地 sleepwa haak nie. Daar痴 nie 地 noodwiel nie, dus
Moet jy ook al die gereedskap inpak om 地 pap band reg te maak. En 地 ekstra binneband, net vir die wis en die onwis. En as jy in dik sand gaan stilstaan, moet jy spook vir al die wat jy werd is, anders val jou swaar gelaaide ryding om.
Dit klink mos na 地 simpel besigheid die, of hoe? Welkom in die geledere van die ander grondpad liefhebbers ook bekend as avontuur-motorfietsryers!

Almal ken die vloek -of kruis- van die moderne mens: Hoe harder ons werk en hoe meer geld ons verdien, hoe meer wil ons wegvlug van die beskawing om 地 bietjie
Kop skoon te maak en terug te keer na die basiese dingen.
Maar as jy wee sien, het jy dit ook opgeneuk. Want jy koop naderhand soveel gadgets dat jy eintlik by huis kon gebly het! Die enigste verskil is dat dit goedkoper
En meer ontspanne by die huis is.
Jou 4x4 het alles wat oop-en toemaak, van DVD-skerms vir die kinders tot 地 draagbaar satelliet skottel. En jou sleepwa is so ingewikkeld dat jy elke tweede
Vakansie een van jou tieners iewers in 地 laai ontwek! ( om te denk jy稚 heeltyd skuldig gevoel dat hy dalk na 地 vermaning wegloop om op 地 Griekse olietenkskip te gaan werk). My buurman het so 地 sleepwa. Elke december gaan slaan hulle iewers aan die suidkus kamp op., elke jaar saam met dieselfde klomp vriende. By die kampeerplek is daar tot werkers wat was, stryk en skottelbraai was.
Horses for courses, soos hulle in Engels dat se, maar ek sal van my verstand af gaan as ek to so iets gevonnis word. Trouens, die blote gedagte daaraan dryf my to 創 halwe prozac en 地 plat botteltjie rum! Op 地 manier verteenwoordig avontuurry 地 terugkeer na die basiese. Dis gestroop van die meeste onnodighede an behalwe jy en jou motorfiets is daar nie te veel om jou oor te bekommer nie. Wel dia wat ek eintlik wou gese het, maar ek sou gelieg het
Want ons krap uiteindelik ook naar kop oor gadgets en tourusting. Ons s地 is dalk net kleiner,hoewel hullen ie eintlik goedkoper is nie; 地 agterband wat skaars 5.000 km hou, kos R2000; 地 valhelm maklik R40000; doelgemaakte rystewels R 3500; 地 beskermende rybaadjie enigiets van R2000 tot R7500.馬 hele paar motorfietse kos in die omgewing van R140000 en as jy 地 paar ekstra dinge aanskroef, nog meer.

Boonop sou sommige wou aanvoer dat dit, in teorie ten minste, 地 eenvoudiger of meer edel manier van reis is. Maar uiteindelik steek dieselfde probleme om die kampvuur kop uit!

Het jy nog altyd gedink die Toyota- land Rover twis om die kampvuur is erg? Dan het jy nog nie van die BMW-KTM bitsigheid gehoord nie. Wat van die andere fabrikate?
Tel hullen ie? Nee hulle tel, maar nes jy nie sommer sien dat ouens begin vuisslaan oor 地 Ford ranger en 地 Isuszu nie, is onenigheid tussen Suzuki,kawasaki,Yamaha en Honda eienaars 地 betreklik skaars verskynsel. Dis asof die manne hulle bikes ry omdat hulle van hulle hou, nie omdat die hndelsmerk 地 stelling is nie. Anders as BMW en KTM of natuurlik Toyota en land Rover.
Nes Toyota-eienaars dink die eienaars van BMW-motorfietse ook dat hulle motorfietse uiters betroubaar is. Die probleem is egter dat die baie BW-motorfietse nooit eens die grondpad sien nie. Met ander woorde, die kans dat hulle iewers op 地 verlate grondpad teenspoed gaan kry. Is bitter skraal.
BMW se groot GS-reeks, pad/veldmotorfietse is op 地 manier die groot, duur fo-baai-fo van die mtorfietswereld. Die ysterperde beskik oor haas alles; ABS-remme, verhitte handvatsels, verstelbare lugvering. en ryers wat dink dat daar nie motorfietse voor BMW se GS was nie!
KTM痴 is weer ssos die Land Rover van die motorfietswereld. Nes baie land Rver eienaars vergesigte van die Camel-trofee sien as hulle elke weeksoggend afsit kantoor toe in 地 ryding met 地 graaf, gasbottels en een Hi-lift jack, so verbeeld elke KTM eienaar homself dat hy op nog 地 Dakar-skof wegtrek elke keer as hy die aansitterknop druk.
Hulle verbeel hulleself ook dat eienaarskap van so 地 motorfits hul veldryvermoens verdriedubbel die oomblik as die ding in hul naam geregistreer is. En, o ja, KTM痴 deel Land Rover se reputasie vir betrouwbaarheid. Met ander woorde, as jy hou van vermaak om die kampvuur, sal jy baie dom wees as jy nie minstens een BMW en een KTM eienaar saammnooi sie.
Daar is egter een groot verskil tussen die agterpaaie opsoek op twee en vier wiele; die vaardigheid van die man ( of vrou) agter die stokke.
Moderne veldryvoertuie is so goed dat dit baie moeilik is om in die moeilikheid te kom. Natuurlik bey sekere manne dat dit nooit onmoontlik is nie.
Daar is vastrapbeheer , ewenaarslotte , lugvering , woeste bande en die gemak van 地 lugversorgde kajuit met kurt darren wat die pas aangee en iets kouds uit 地 blikkie
On jou waagmoed te gee. Daarenteen moet jy op 地 motorfiets jou storie ken. Jy ry die ding met jou lyf en maak staat op jou koordinasie. Jy staan en spook,gooi jou gewig diekant toe en dan daaikant toe. Skuif vorentoe, dan agtertoe. Dis 地 nimmereindigende proses wat konsentrasie en inspanning verg. En dan is daar nie eens lugversorging nie. En die naaste wat 地 motorfiets aan 地 bekerhouer kom as jy 地 waterhouer soos 地 Camelbak of iiets dergeliks agterop jou rug dra. Dan drink jy gereeld deur die pypie, want in daai beskermende klere kan dit vrek warm raak wanneer jy op 地 rowwe stuk pad probeer bo bly. As die vierwielmanne inpak, dan is hulle grootste kopseer of hulle al die steaks en tjops in die engel-vrieskas gaan inkry.

Op 地 motorfiets hoop jy jy稚 saans genoeg water om jou toppers mee te kook.
Waar die vierwielers genoeg eetgerei vat vir 地 mormoonse gesin, pak jy 地 victorinox-knipmes en 地 spork in ( 地 plastiek-affere wat 地 kruising is tussen 地 spoon en 地 fork) Ons pak nie kiste bier in nie. Afgesien van iets kleins en kragtigs soos Stroh-rum, hou ons gereeld stil by winkeltjies langs die pad en drink sommer 地 ber op die stoep terwyl ons met die plaaslike mense praat.
Is dat nie tog waaroor reis gaan nie? Soos Pisig in 纏en and the Art of motorcycle maintenance敗kryf; In 創 voertuig kyk jy na jou omgewing deur geraamde vensters, as 稚 ware 地 TV skerm waarop die omgewing voor jou afspeel. Maar op die motorfiets is jy in die toneel; jy痴 self een van die hoofdkarakters.

Uiteindelik is die een soort reis nie beter as die ander nie. Elkeen is uniek en het sy eie bekoring. Dis net dat, anders as die kere wat ek vol stof langs my motorfiets by 地 afgelee vulstasie gestaan het, geen mooi meisie nog vir my geloer hat as ek 創 4x4 volmaak nie.
En om daardie rede sa lek self die vierwielrs se stof en klippe trotseer!
"); $fieldc2 = stripslashes("

"); $fieldd1 = stripslashes(""); $fieldd2 = stripslashes(""); $fieldweb = stripslashes(""); $fieldmail = stripslashes(""); ?> Cape to Cape Ride
Contact:

Click here for a message.
Click here for email.

Introduction:

Who are we:
: Nol Visser
: Bob Visser
Our bikes:
: Nol's bike
: Bob's bike
Why we do this:
: Cape to Cape sponsor tour

Donations:

Reports:

Land reports:
: Report of visiting countries

Preparations tours:

: Testdrive to France

Archief:

Close Interviews

Close Preparations:

Klik hier voor de sponsoren."); $special2 = stripslashes("
Click here to enter the sponsor page."); ?>
Sponsors:
 
Cape to Cape clock
Motorcycle brand of the "Riders"
Where are we:

Spot us.

Countdown
We are at "HOME"

-HOMECOMING-

Visitors

   visitors

   visitor online

^ Top ^